|
Met die Casper Rasper 3-reeks DVD Combo is al die beste sketse van die 3 reekse nou op een DVD pakket beskikbaar. Hierdie 2007 her-vrystelling bevat al jou gunstellinge uit die 3 reekse, asook nuwe footage wat voorheen nog nooit vrygestel is nie. Hierdie stel is verpligte kykstof vir geharde Casper Rasper fans.geniet weer klassieke sketse soos Harrie Potgieter, Pomptreffers, Oom Kallie Marie, Die Mammie en Regter Rudy! Meer as 30 sketse is op die dubbel-dvd te sien, asook 30 minute se bloopers en ook nuwe unseen footage! Daar is hoogs vermaaklike kommentaar oor die sketse deur Casper de Vries, Pierre Breytenbach, Karen Wessels en Heidi Mollentze.
|