 |
Ai Tannie Carike ek was darm bly om uiteindelik my Haak & Steek dvd te kry! Ek was mos 'n onbetaalde akteur in een van die episodes gewees maar ek het darm iets om oor te brag as ek my chommas wil impress, en ek kon ook legally raak aan die godin Karen Wessels. Casper moet haar tog intrek vir sy volgende projekte want, damn, sy is &%@# snaaks.
Cheers Tannie stuur groete van shack tot shack
Rating: [5 of 5 Stars!] |
 |
|