 |
Ou Cassie, ek kon ook nie jou mondig show gaan kyk het nie en was behoorlik verpletter, aangesien ek nog nooit by een van jou shows was nie. Gelukkig het die DVD 100% daarvoor opgemaak, al sou ek jou graag in lewende lywe wou sien. Weereens het jy my voete onder my uitgeslaan met 'n FANTASMAGORIESE vertoning, al het dit beteken jy moes deur 'n midlife cricis gaan. Moet sę, jy het wonderlik herstel. Jy's wragties die enigste ou wat ek ken wat my kan laat lag oor die stand van sake in ons ou landjie. Doet zo voort!!!
Rating: [5 of 5 Stars!] |
 |
|