Shopping cart is empty.

Broeders Ancestors - R114.00 VAT incl.

Broeders Ancestors

Ja - inderdaad - die Eiland van Casparia. Oom Kallie, Hanno, Blertsie, Patience, Greetje, Renier Ferreira, Gizelle en Montelle, die hele gespuis, is sak en pak na die Eiland van Casparia waar hulle ’n nuwe nedersetting begin.Hulle begelei die gehoor deur hierdie nuwe wêreld in die skreeusnaakse BroedersAncestors wat opgeneem is einde 2009 in die Staatsteater Pretoria. Hanno trakteer ons op ’n braai, Greetje deel haar boekekennis, Blertsie sing vir Moemie, Oom Kallie praat met Coenie en Montelle premiere sy gay meesterstuk HolskeurHeuwel... en Casper soek sy roots! Hy weet hy’s gebore in Pretoria, maar nou wil hy verder teruggaan in die verlede. Nie sommer ’n geslag of twee gelede nie, maar hy probeer uitkom by die heel verste voorvader wat gedokumenteer is. Wat hy ontdek, klink soos ’n absurde uitgedinkte storie! Maar die waarheid is soms vreemder as fiksie. Geniet BroedersAncestors saam met ’n waarderende gehoor en jy sal vebaas wees om uit te vind hoe ver die appel werklik van die boom af geval het...En die Eiland van Casparia? Dit bestaan toe inderdaad! Maak gereed vir ’n reis terug in die geskiedenis wat jou nat op die wange en seer in die maag sal laat.

You may also be interested in these products below:

Laat daar lag wees

Laat daar lag wees - R114.00 VAT incl.

Laat Daar Lag Wees was Casper de Vries se gewilde Afrikaanse one-man show wat vol sale getrek het regoor Suid-Afrika in die jaar 2000. Hierdie aanbieding is 'n vrolike, kleurvolle teateropvoering, volgestop met uitstekende nuwe liedjies ...

Snaaks Genoeg

Snaaks Genoeg - R114.00 VAT incl.

EXTRAS sluit in AGTER SNAAKS GENOEG - 'n Interessante dokkie waarin die toer gevolg word na byna elke teater waar die show aangebied was en kykers 'n idee gee van wat agter die skerms aangegaan het, wie almal saamgewerk het om dit 'n sukses te maak.

Walgwors

Walgwors - R114.00 VAT incl.

Walgwors was Casper de Vries se eerste volwaardige one man show omdat hy letterlik alleen, sonder 'n orkes, op die verhoog verskyn het, en die resultaat was 'n skreeusnaakse opvoering waarmee hy ongekende sukses bereik het regoor Suid-Afrika en 'n nuwe ..

Wetter

Wetter - R114.00 VAT incl.

South Africa's wickedest satirist is back with a tongue so sharp it could slice through ice. De Vries knows his onions, and remains one of the few comedians who take salacity to the utmost limit without giving the slightest offence.

Write a review

Nee Baie!

Captcha Image

Share with a friend

Captcha Image
Categories
img
Categories
img
Categories
img