Shopping cart is empty.

Haak and Steek-reeks - R114.00 VAT incl.

Haak and Steek-reeks

HAAK & STEEK het ontstaan as weeklikse send-up sepie-sketse op die gewilde CasperRasper Show. Die potensiaal vir 'n onafhanklike storie was net te groot om te ignoreer, en in 2003 tref 'n volwaardige HAAK & STEEK-reeks kykNET en MNET. Die reeks het vinnig kultusstatus bereik en nou is hierdie tong-in-die-kies sepie uiteindelik beskikbaar op DVD! Die volledige reeks is te sien op 2 discs, in Dolby Digital Stereo, met 'n bykomende kommentaartrack deur die hoofspelers vol agtergrondinformasie oor elke episode. EKSTRAS sluit in Kommentaartrack met elke episode, die oorspronklike 12 skets episodes soos gesien op CasperRasper Show, Deleted scenes en Bloopers.

You may also be interested in these products below:

Mondig

Mondig - R114.00 VAT incl.

Casper de Vries vermaak ons al vir die laaste 21 jaar vanaf die verhoog en televisie. Ter viering van hierdie suksesvolle, langdurende loopbaan bied hy met trots sy nuutste vertoning aan: Mondig.

Toet en Taal

Toet en Taal - R114.00 VAT incl.

Toet & Taal is die suksesvolle 1999 vertoning van Casper de Vries, en het landwyd getoer na sy bekende WalgWors (97) en Wetter (98) vertonings. In hierdie opvoering (opgeneem in die ArtsCape Drama teater) kyk De Vries na die afgelope 100 000 ...

Walgwors

Walgwors - R114.00 VAT incl.

Walgwors was Casper de Vries se eerste volwaardige one man show omdat hy letterlik alleen, sonder 'n orkes, op die verhoog verskyn het, en die resultaat was 'n skreeusnaakse opvoering waarmee hy ongekende sukses bereik het regoor Suid-Afrika en 'n nuwe ..

Wetter

Wetter - R114.00 VAT incl.

South Africa's wickedest satirist is back with a tongue so sharp it could slice through ice. De Vries knows his onions, and remains one of the few comedians who take salacity to the utmost limit without giving the slightest offence.

Write a review

Nee Baie!

Captcha Image

Share with a friend

Captcha Image
Categories
img
Categories
img
Categories
Renier Marais commented on 20-Jun-2011 04:48 PM5 out of 5 stars
Ai Tannie Carike ek was darm bly om uiteindelik my Haak & Steek dvd te kry! Ek was mos 'n onbetaalde akteur in een van die episodes gewees maar ek het darm iets om oor te brag as ek my chommas wil impress, en ek kon ook legally raak aan die godin Karen
Wessels. Casper moet haar tog intrek vir sy volgende projekte want, damn, sy is &%@# snaaks. Cheers Tannie stuur groete van shack tot shack
img