Shopping cart is empty.

Snaaks Genoeg - R114.00 VAT incl.

Snaaks Genoeg

"Die show is goed, beter, Casper."

"Dit was lekker om vir Montelle in lewende lywe te sien en Patience was natuurlik die kersie op die koek! Dankie vir 'n great show en ek sien al klaar uit na volgende jaar sin!"

"Ek dog ek skryf 'n paar lyne om dankie te sê vir die Snaaks Genoeg show wat ek voel meer as uitstekend was! Dit is die eerste keer dat ek een van jou shows kon bywoon, en ek sal nooit weer so lank ek lewe en dit fisies moontlik is 'n show in my area mis nie!"

"Liewe wonderlike, fantastiese, aangename fenomeen Casper. Weereens is ons gebom-bardeer deur grappe wat asma-aanvalle en ligkoppigheid veroorsaak het van al die lag. Grappe wat net jy kan uitdink. Die Unieke Casper Humor."

"Jy maak elke show - al het hoe baie mense dit nou al gesien - asof dit jou eerste een is. Dankie daarvoor. En op 'n snaakse manier het ek uit die teater uitgeloop en nagedink oor wat jy gesê het. Daar was êrens iets vir almal."

EXTRAS sluit in AGTER SNAAKS GENOEG - 'n Interessante dokkie waarin die toer gevolg word na byna elke teater waar die show aangebied was en kykers 'n idee gee van wat agter die skerms aangegaan het, wie almal saamgewerk het om dit 'n sukses te maak, en wat alles en in die foyers gesê is! (75 minute), BLOOPERS - Foute wat gemaak is tydens die sketse sowel as die live show asook GROET MY KARAOKE - Nou kan jy Groet My saam met Casper doen!

You may also be interested in these products below:

Broeders Ancestors

Broeders Ancestors - R114.00 VAT incl.

Ja - inderdaad - die Eiland van Casparia. Oom Kallie, Hanno, Blertsie, Patience, Greetje, Renier Ferreira, Gizelle en Montelle, die hele gespuis, is sak en pak na die Eiland van Casparia waar hulle ’n nuwe nedersetting begin.

Casper Rasper Combo

Casper Rasper Combo - R114.00 VAT incl.

Met die Casper Rasper 3-reeks DVD Combo is al die beste sketse van die 3 reekse nou op een DVD pakket beskikbaar. Hierdie 2007 her-vrystelling bevat al jou gunstellinge uit die 3 reekse, asook nuwe footage wat voorheen nog nooit vrygestel is nie.

Haak and Steek-reeks

Haak and Steek-reeks - R114.00 VAT incl.

HAAK & STEEK het ontstaan as weeklikse send-up sepie-sketse op die gewilde CasperRasper Show. Die potensiaal vir 'n onafhanklike storie was net te groot om te ignoreer, en in 2003 tref 'n volwaardige HAAK & STEEK-reeks kykNET en MNET.

Mondig

Mondig - R114.00 VAT incl.

Casper de Vries vermaak ons al vir die laaste 21 jaar vanaf die verhoog en televisie. Ter viering van hierdie suksesvolle, langdurende loopbaan bied hy met trots sy nuutste vertoning aan: Mondig.

Wetter

Wetter - R114.00 VAT incl.

South Africa's wickedest satirist is back with a tongue so sharp it could slice through ice. De Vries knows his onions, and remains one of the few comedians who take salacity to the utmost limit without giving the slightest offence.

Write a review

Nee Baie!

Captcha Image

Share with a friend

Captcha Image
Categories
img
Categories
img
Categories
Petri-Mari Murphy commented on 20-Jun-2011 04:52 PM5 out of 5 stars
die is die beste dit is my en my bestevriend se ABSOLUTE FAV!!! Ons het dit al so baie gekyk ons ken al die hele show uit ons koppe uit, n defnetiewe MOET vir enige imand met net n halwe goeie sin vir humor
Duncan Dietrich commented on 20-Jun-2011 04:42 PM5 out of 5 stars
Hierdie DVD MOET in jou versameling wees! Ek is mal daaroor dat Casper soveel addisionele beeldmateriaal as EKSTRAS op sy DVD's sit - en Snaaks Genoeg se ekstras is regtig fantasties en skreeu-snaaks. As jy moet besluit tussen enige ander DVD en hierdie
een, kies hierdie een!
img