Shopping cart is empty.

Walgwors - R114.00 VAT incl.

Walgwors

Walgwors was Casper de Vries se eerste volwaardige one man show omdat hy letterlik alleen, sonder 'n orkes, op die verhoog verskyn het, en die resultaat was 'n skreeusnaakse opvoering waarmee hy ongekende sukses bereik het regoor Suid-Afrika en 'n nuwe fase in sy loopbaan ingelui het! Hierdie unieke vertoning het nog glad nie sy trefkrag verloor nie - en na al die jare is dit nog steeds kraakvars, sosiaal relevant en broeknatmaak snaaks. Geniet Casper de Vries op sy beste in die show wat al klaar kultus status bereik het - Walgwors! Daar is ook heelwat genotvolle ekstras op hierdie hermeesterde DVD-vrystelling - Kommentaar Tracks deur Casper de Vries, Musiekvideo - Dom Dom Dominee en Voor Die Wors (onderhoud oor Casper se loopbaan tot en met Walgwors).

You may also be interested in these products below:

Broeders Ancestors

Broeders Ancestors - R114.00 VAT incl.

Ja - inderdaad - die Eiland van Casparia. Oom Kallie, Hanno, Blertsie, Patience, Greetje, Renier Ferreira, Gizelle en Montelle, die hele gespuis, is sak en pak na die Eiland van Casparia waar hulle ’n nuwe nedersetting begin.

Casper Rasper Combo

Casper Rasper Combo - R114.00 VAT incl.

Met die Casper Rasper 3-reeks DVD Combo is al die beste sketse van die 3 reekse nou op een DVD pakket beskikbaar. Hierdie 2007 her-vrystelling bevat al jou gunstellinge uit die 3 reekse, asook nuwe footage wat voorheen nog nooit vrygestel is nie.

Mondig

Mondig - R114.00 VAT incl.

Casper de Vries vermaak ons al vir die laaste 21 jaar vanaf die verhoog en televisie. Ter viering van hierdie suksesvolle, langdurende loopbaan bied hy met trots sy nuutste vertoning aan: Mondig.

Wetter

Wetter - R114.00 VAT incl.

South Africa's wickedest satirist is back with a tongue so sharp it could slice through ice. De Vries knows his onions, and remains one of the few comedians who take salacity to the utmost limit without giving the slightest offence.

Write a review

Nee Baie!

Captcha Image

Share with a friend

Captcha Image
Categories
img
Categories
img
Categories
Annalie Nel commented on 20-Jun-2011 04:31 PM5 out of 5 stars
Dit bly nog steeds een van Casper se heel beste shows! Net Wetter kom amper naby hierdie een!
Annetjie Von Brandis commented on 20-Jun-2011 04:14 PM5 out of 5 stars
Casper ek wil net se maak nie saak wat se program film of wat nogal jy doen nie jy bly een van my f@kken hereos. As ons nou die aand bietjie lekker wil kuier en lag dan join ons jou in jou dvd en so aan. Jy is wonderlik Groete Annetjie
img